Moskouse Kremlintorings

Die suidelike Kremlinmuur aan die Moskwa-rivier.

Die Moskouse Kremlintorings en die Kremlinmuur is van die oudste bouwerke in Moskou. Dit is aanvanklik as ’n vesting gebou om die stadskern teen aanvalle te beskerm. Die huidige kompleks binne die muur is hoofsaaklik in die laat 15de eeu deur Italiaanse argitekte gebou. Die hele muur, 20 wagtorings en ’n toegangsbrug na een van die torings het behoue gebly.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search